Piet van Wyk - Gold Wings

Aero Club of South Africa - Gold Wings

Piet van Wyk


Piet van Wyk (alias Piet Veer, alias Piet Vlieg en deesdae Piet Bike) het in 1984 begin ek deelneem aan die Staats Presidents Wedvlug op Bethelehem met sy Piper Archer. Die gogga het hom behoorlik gebyt en hy het in all die wedvlugte tot 1988.
In 1989 het Piet n Turbo Arrow aangeskaf en het besluit om nie deel te neem nie want die voorgee-spoed was te sleg. Hy het gaan rapporteer by Vic Kaiser in Margate en het aangebied om te "Marshall". Piet het elke jaar van 1989 as Marshall agter die rug en het dus het, na die 2004 wedflug, 17 agtereenvolgende jare as Marshall agter die rug en 21 agtereenvolgende jare as Marshall en deelnemer saam.